Ek was opgewonde tog skepties om die Photizo produk te gebruik aangesien daar so baie soortgelyke tipe produkte is. Tog wou ek dit n billike kans gee aangesien ek gesien het terwyl my niggie dit gebruik dat dit baie gebruikersvriendelik is. Na 2 weke se gebruik kon ek agterkom dat my vel se tekstuur verander het. Na 6 weke is dit asof my pigmentasie versag het. Die pofferigheid onder my oë is selfs minder geswel. Ek sal defnitief aanhou om die produk te gebruik. Ek voel baie tevrede.