skip to Main Content
MENU

Ek was opgewonde tog skepties om die Photizo produk te gebruik aangesien daar so baie soortgelyke tipe produkte is. Tog wou ek dit n billike kans gee aangesien ek gesien het terwyl my niggie dit gebruik dat dit baie gebruikersvriendelik is.

Na 2 weke se gebruik kon ek agterkom dat my vel se tekstuur verander het. Na 6 weke is dit asof my pigmentasie versag het.
Die pofferigheid onder my oë is selfs minder geswel. Ek sal defnitief aanhou om die produk te gebruik. Ek voel baie tevrede.

Groete, Sareze

Back To Top